advertisement
Question
Posted by: kalie | 2009/01/12

BRANDENDE VOETE EN ENKELS

My voete en enkels brand en is seer, soveel so dat ek snags moeilik slaap. Ek was by die dokter en hy diagnoseer ligte hartversaking agv bloeddruk medikasie wat swek van voete veroorsaak en gevaarlike cholesterol op vlak 5. Na 2 weke bly voete en enkels seer. Dr. weet nie hoekom. Kan u my asb sê  wat die oorsaak kan wees. Geswelde voete en bene nou normaal, hoë  bloeddruk normaal 120/80, suiker normaal.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kalie
Dit kan dalk 'n senuwee probleem wees (neuropatie). Probeer vit B complex aanvullings neem vir 'n paar weke en kyk of dit beter word. Jy kan dalk ook probeer om "flight socks" te dra om die sirkulasie in die onderbene te verbeter (dis net warm!!) Mens kry dit by die meeste apteke of plekke wat tasse en goed verkoop.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

14
Our users say:
Posted by: Liz | 2016/04/24

My man se voete brand en is rooi/bruin op die voetsole. Wat kan ek kry vir dit? Hy is nie n diabeet nie.

Reply to Liz
Posted by: Doreen | 2014/03/25

My pa het diabetes 2 maar sy voete bly brand en hy wil nie nog pille drink nie want hy drink al klaar so baie wat kan hy doen

Reply to Doreen
Posted by: Doreen | 2014/03/25

My pa het diabetes 2 maar sy voete bly brand en hy wil nie nog pille drink nie want hy drink al klaar so baie wat kan hy doen

Reply to Doreen
Posted by: Doreen | 2014/03/25

My pa het diabetes 2 maar sy voete bly brand en hy wil nie nog pille drink nie want hy drink al klaar so baie wat kan hy doen

Reply to Doreen
Posted by: Doreen | 2014/03/25

My pa het diabetes 2 maar sy voete bly brand en hy wil nie nog pille drink nie want hy drink al klaar so baie wat kan hy doen

Reply to Doreen
Posted by: Doreen | 2014/03/25

My pa het diabetes 2 maar sy voete bly brand en hy wil nie nog pille drink nie want hy drink al klaar so baie wat kan hy doen

Reply to Doreen
Posted by: Doreen | 2014/03/25

My pa het diabetes 2 maar sy voete bly brand en hy wil nie nog pille drink nie want hy drink al klaar so baie wat kan hy doen

Reply to Doreen
Posted by: hester | 2013/08/08

julle kan vir julle ICE MAN kry en aan die voete en bene smeer dit werk regtig. Moet niks anders as ICE MAN koop nie die ander goed help vir 'n rukkie dan kom die brand terug. Met ICE MAN weet jy vir die hele nag of dag van brandende voete of bene nie.

Reply to hester
Posted by: Melanie | 2009/05/02

ek het n week gelede begin om die Omega 3-6-9 en Multiforce
Alkaline Powder te gebruik en ook spuit ek my in met vitamien b 12 een maal n week. Ek het geen brandende voete nie en kan
u verseker dat hierdie medikasie beslis n verskil maak. Ek smeer ook Lamisil room aan die brand plekke. Ek het ook nie weer n Grandpa poeier gedrink nie.Dr Bets ek is sommer weer lus vir werk en opstaan ens. Dankie Melanie GIiezing

Reply to Melanie
Posted by: Melanie | 2009/04/28

Ek sukkel ook met n brandende linker hak.Was altwee keer vir
kortizoon inspuiting maar aai dis nou wragigies so seer, en ek glo ook nie goed vir die liggaam nie. Drink so 6 Grandpa' s per dag,weet dit is ook baie sleg maar is al wat die pyn so bietjie verlig. Ek is baie aktief maar voel nie eers meer om op te staan in die more nie.

Reply to Melanie
Posted by: Fransie | 2009/04/13

Ek sukkel al 6 jaar met my voete my sole brand soos vuur en is baie warm en rooi. Dan is my tone ook die probleem dit steek permanent soos naalde beweeg ek my tone is dit seer ek het al baie dinge probeer self ' n voetspa maar geen sukses. Ek het ook rustelose bene en gebruik pille vir dit een van die pille is vir mense wat parkinsins het maar nog steed so 3 aande van die week slaap ek nie ek loop rond of sit voor die rekenaar en skop my bene om te kyk of dit kan bedaar. Medikasie wat ek gebruik is - 3 soorte hoe bloedruk pille, ' n water pil en gucophage,en pille vir slaaploosheid waaraan ek al vir byna 40 jaar ly.

Reply to Fransie | 1 comment (hide)
Posted by: Joyce du Toit | 2013/09/18

Fransie, ek sukkel al jare met dit. My man gebruik Ibu Proven, toe gee hy eendag vir my een, omtrent 15 minute nadat ek dit gedrink het het my bene heerlik gevoel. Nou as ek voel dit begin weer, drink ek net een. Dis te heerlik dat daar iets is wat my help. vertrou dat jy ook daardeur gehelp kan word. Groete

Posted by: Ansie | 2009/02/10

My man (42)ly aan diabetes 2 sukkel bja erg met brand voete,so erg dit hou hom snags uit slaap en hy huil soos baba. Is op medikasie v diabetes. Wat kan ons gebruik v voete. BAIE DRINGEND asb

Reply to Ansie
Posted by: funkymama | 2009/01/12

jy sê  nie hoe oud jy is nie. my pa het dieselfde probleem en die gesondheids deskundige het omega 3,6+9 voorgestel. dis nou al ' n week wat hy dit gebruik en hy kan vandag nie eers onthou watse pyn hy gehad het nie.
STERKTE!

Reply to funkymama

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement