advertisement
Question
Posted by: Elmarie | 2010-09-28

Brandende Voete

Goeiedag.
Ek soek raad oor my voete wat brand. As ek skoene aantrek of ook as die laken of kombers aan my voete raak brand my voete vreeslik. Ek het my suiker laat toets en dit was 5.4 waar dit blykbaar 5 moes wees. Die dokter se dit kan nie suiker wees nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elmarie
Mens noem dit perifere neuropatie en dit kan veroorsaak word deur enige iets wat die senuwees aantas, soos diabetes, vit b tekort, sekere auto-immune siektes, sekere medisyne soos Flagyl en Isoniazied, en dan is daar ook somtyds geen duidelike rede daarvoor nie (ideopatiese neuropatie)Behandeling is met vit B aanvulling en iets soos Trepilene ('n antidepressant wat op die pyn sensors werk) of Pregabalin ('n anti-epileptiese middel wat op die pyn sensors werk) en iets soos Disprin of Neurofen
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

11
Our users say:
Posted by: Sanet | 2016-02-29

My voete brand verskriklik snags dat ek glad nie kan slaap . Koue water verlig dit bietjie................ enige raad............was al by die dokter........het pille voorgeskryf.............help glad nie.............. enige raad??????????

Reply to Sanet | 1 comment (hide)
Posted by: Jann | 2016-07-03

Sanet, ek verstaan presies waar deur jy gaan. As jy enige raad wil hê kan jy op my epos adres kontak. jannvanniekerk@gmail.com. Geen dokter het hiervoor raad nie en geen medikasie help nie. Ek het vir meer as 5 jaar met die probleem gesukkel alvorens ek uiteindelik my dieet suksesvol kon aanpas en nou gaan dit baie beter. Ek vra nie geld vir my raad nie, maar wil nie die hele moets en moenies hier uitstippel nie.

Posted by: Anonymous | 2015-07-07

Jine k soek regtig raad vmy voete asb dt brand net in di nag dan smaak dit die vuur staan in my voete dan kn k ook nie slaap ni so gee asb vir my raad vrae baie mooi

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013-11-17

Kan uiters sensitiewe jeukende pynlike kopvel ook hiermee verband hou?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013-11-17

Kan uiters sensitiewe jeukende pynlike kopvel ook hiermee verband hou?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013-08-24

hi. my vinnigers is op geswel en is bloedrooi op plekke. dit brand en steek verskriklik maar as ek dit in koue water sit dan stop die steeking. daar kom oranje kleurige kolletjies op my hande ook voor. en op my vinniger punte voel dit so eelte. dit kom ook 0p my v0ete. wat is die en h0e kan ek dit stop. dit is baie irreterend en ek kanie konsentreer nie. HELP

Reply to Anonymous
Posted by: isabel | 2013-06-02

Hi kan julle help, my ma is 85 jaar oud, so gedurende nag begin haar voete brand, sy se dit is aan die brand dan kan sy nie slaap nie, wat moet ek doen

Reply to isabel | 1 comment (hide)
Posted by: Essie Oosthuysen | 2014-07-08

Hi Isabel, watse raad het jou ma toe gekry vir brandvoete. My ma het presies dieselfde probleem.

Posted by: Dirk Barnard | 2013-04-03

Het gereelde prikkeling ( needle and pins ) gevoel onder vel geslip lippe en voete. Voete brand ook redelil onder en voel soos druis gevoel in hoof - prikenlende gevoel. warm sensasie gevoel ondervoete

Reply to Dirk Barnard
Posted by: Cyberdoc | 2010-09-28

Hallo Elmarie
Mens noem dit perifere neuropatie en dit kan veroorsaak word deur enige iets wat die senuwees aantas, soos diabetes, vit b tekort, sekere auto-immune siektes, sekere medisyne soos Flagyl en Isoniazied, en dan is daar ook somtyds geen duidelike rede daarvoor nie (ideopatiese neuropatie)Behandeling is met vit B aanvulling en iets soos Trepilene ('n antidepressant wat op die pyn sensors werk) of Pregabalin ('n anti-epileptiese middel wat op die pyn sensors werk) en iets soos Disprin of Neurofen
Dr Bets

Reply to Cyberdoc | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2014-03-25

Hierdie verskynsel kom ook voor by mense wat Cholesterol medikasie gebruik (Statins). Dit veroorsaak blywende skade. Periferale Neuropatie.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement