advertisement
Question
Posted by: Elmarie | 2010/07/16

Brandende Voete

Hi dokter
Ek sukkel al die afgelope vier jaar met brandende voete. Snaga ook as die laken of kombers aan my voete onder rak brand dit geweldig.My voete se sole brand ook as ek skoen dra.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elmarie

Dit klink soos Brandende Voete Sindroom, maar ek stel tog sterk voor dat jy 'n dokter vir 'n ondersoek en bloedtoetse konsulteer, sodat 'n diagnose gemaak kan word en daar met behandeling begin kan word. Verwys na die volgende webtuiste vir meer inligting oor hierdie sindroom: http://en.wikipedia.org/wiki/Burning_feet_syndrome

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Juan van Greunen | 2016/01/06

Sit en kyk tv my voete brand so dit voel asof hulle op warmplaat(stoof) is. Dis nou Langer as n jaar. Groete Juan

Reply to Juan van Greunen
Posted by: Marie Fitchet | 2013/09/08

Ek het begin stap so twee weke gelede en sukkel met brandende voete, het rhebok tekkies, het al innersoles ingesit en bokhaar sokkies aangeskaf, maar voete b brand geweldig tydens die stappery. Wat sal u se is die probleem?

Reply to Marie Fitchet
Posted by: Marlene Schoeman | 2010/09/15

Ek sukkel geweldig met brandende voete wat sal u se wat is die probleem.

Reply to Marlene Schoeman
Posted by: Marlene Schoeman | 2010/09/15

Ek sukkel geweldig met brandende voete wat sal u se wat is die probleem.

Reply to Marlene Schoeman

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement