advertisement
Question
Posted by: Yvette | 2010/10/26

Brandende Tepels

Hi Dok, ek is 13 weke swanger met ''n tweeling. My tepels brandpyn ek het aanvanklik gedink dis die koue maar dit brand in die middel van die dag as dit warm ook is. Die is my tweede swangerskap my dogtertjie is ses jaar oud en ek haar geborsvoed tot sy 2jaar en ''n half was. My borste is baie seer...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Unfortunately this is a common symptom of pregnancy.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/09/28

Hi ek en my man is pasgetroud en probeer al n ruk om swanger te raak. Ek ht laas jaar okt. my voorbehoed glos. Laas maand ht ek my period gehad wat nogal bje anders was as my gewone, daar was nt druppeljies op geen vol pad nie daar was ook sluim by en sederd is my borste seer en ek is aldag moeg en vaak ek ht selfs krampe gehad op my blaas en eks heeldag naar. Help x wil graag weet of ek dalk swanger kan wees my swangerskap toetsie se negatief

Reply to Anonymous
Posted by: gynaedoc | 2010/10/27

Unfortunately this is a common symptom of pregnancy.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement