advertisement
Question
Posted by: marelize | 2008/06/12

brand wonde merke na vel oorplanting

sy het gebrand op ouderdom 3 jaar baie lelike merke op agterbeen op watter ouderdom kan ons dit laat regmaak sy is nou 4 jaar oud?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marelize
Ek dink jy moet haar na 'n plastiese sjirurg toe neem vir 'n konsultasie - somtyds wil hulle wag tot hulle klaar gegroei het, maar as die brandwond oor 'n gewrig is, moet dit vroeer behandel word. Vra jou GP om jou te verwys.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Laura | 2016/03/19

Hi ek is al 24Jr oud en het tand pyn gehad wat ek kleiner was dit het baie gepyn en later `n abses op my Wang gemaak Kan ek`n vel oorplanting doen

Reply to Laura
Posted by: Chaneque | 2013/07/12

Ek het gbrand toe ek 2jaar oud was en nou is ek al 18jaar oud.My hele rug n regterarm is gebrand wil weet of n vel oorplanting dalk moontlik is.

Reply to Chaneque

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement