advertisement
Question
Posted by: PRIVATE BENJAMIN | 2012/08/02

BRAND VOETE

Het gister duur hicking boots gekoop vir stap. Hoekom brand my voete in party skoene en party nie. Wat kan ek doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Private Benjamin

Drukking kan die oorsaak wees of 'n allergie tot die materiaal. Ek stel wel voor dat jy 'n dokter konsulteer om vas te stel of daar risiko faktore, soos diabetes of 'n onderaktiewe skildklier, teenwoordig is, wat dinge kompliseer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Ekke | 2014/06/19

Ek sien u kommentaar oor brand voete. Ek het 'n soortgelyke probleem. Net my linkervoet se voorste kussing brand en net as ek skoene aantrek. As ek "kroks" dra is dt nie so erg nie. Ek is gesond en het geen kolestrol of suikersiekte nie. Wat kan dit wees?

Reply to Ekke

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement