advertisement
Question
Posted by: Rika | 2011-02-16

Brand voete

Ek het regtig n probleem met my voete wat brand.Of ek loop,staan,sit of lê ,my voete brand.Enige raad wat dalk kan help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rika,
Dit kan wees agv bloedvloei probleme, vit B tekort of perifere neuropatie (diabetes is 'n algemene oorsaak) Miskien moet jou dokter net kyk of daar dalk 'n onderliggende oorsaak is. Neem intussen 'n vit B kompleks aanvulling.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: JOHANNA | 2011-03-14

Goeie dag

Ek sukkel ook met dit en dit raak so erg dat ek glad nie kan slaap indie nag nie, ek slaap met nat kouse, en laat waaier op my voete blaas, dit help nogal, maar ek wil van my kop af raak, kan nie toe skoene dra nie, by die werk trek ek skoene uit en loop kaalvoet. koue yskas water doen vir my die ding, maar is net tydelik.Mense het al vir my gesy ek moet met my voete indie lig slaap, dit werk ook nie

Reply to JOHANNA
Posted by: Cyberdoc | 2011-02-17

Hallo Rika,
Dit kan wees agv bloedvloei probleme, vit B tekort of perifere neuropatie (diabetes is 'n algemene oorsaak) Miskien moet jou dokter net kyk of daar dalk 'n onderliggende oorsaak is. Neem intussen 'n vit B kompleks aanvulling.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement