advertisement
Question
Posted by: Penny | 2010-03-27

Brand voete

Ek soek nou al jare die oplossing vir my brand voete. Elke keer as ek iets soets eet of n sider of -|- tail drink dan brand my voete erg en is baie rooi. My huisdokter het vir my gekyk of ek mal is toe ek haar vra. Kan julle my help asseblief.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Penny
Dis waarskynlik 'n tipe perifere neuropatie wat jy het (is jy al getoets vir suikersiekte?) Hulle moet ook kyk na jou skildklier funksie en volbloed telling. Probeer vit B complex aanvulling daarvoor.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-03-28

Hallo Penny
Dis waarskynlik 'n tipe perifere neuropatie wat jy het (is jy al getoets vir suikersiekte?) Hulle moet ook kyk na jou skildklier funksie en volbloed telling. Probeer vit B complex aanvulling daarvoor.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement