advertisement
Question
Posted by: rika | 2010/03/11

brand voete

die laaste paar dae,veral in die aande as ek gaan lê ,brand my voete van onder.dit is ook seer as ek opstaan en probeer trap op my voete.ek moet eers n rukkie staan voordat ek kan loop,want my voete pyn.
wat kan ek doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rika
Dit kan simptome wees van neuropatie (oorsake onder andere vit B tekort of diabetes ) of van plantare fasciitis. Laat jou dokter kyk want die behandeling sal afhang van die diagnose.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

12
Our users say:
Posted by: Janie | 2016/05/22

Ek het 4 weke gelede rugoperasie gehad. Toe ek.uit teater gekom het het my regterbeen baie gepyn. Toe hul my name gewone saal stuur het albei my voete en bene gepyn. Die pyn het nou afgeskuif na my voete My voete brand soos kool vuur. Ek het al perdesalf en Deep heat aangesmeer maar niks help nie. Wat kan die oorsaak wees?

Reply to Janie
Posted by: gerhard | 2015/09/25

goeie dag ek sit met ernstige voete wat seer is. alles wat ek al gesien het op die page het ek probeer. ek sukkel om te loop ek het voete wat permanent seer is dit brand en dit maak nie saak watse skoene of plakkies of wat ek dra nie my voete is erg seer. ek nou eers 26 en sukkel kwaai met my voete

Reply to gerhard | 1 comment (hide)
Posted by: gerhard | 2015/09/25

en om by te se ek het al n foot spa gekoop en room en die hele lot en na al daai sessies is my voete eers seer

Posted by: Ronel | 2013/12/03

My voete brand asof ek hulle in kookwater druk. self in die nag. dit brand meer by my tone. voel asof ek koors het in my voete. Koue nat handdoek snags toegedraai oor my voete verlig bietjie brand. Dit stop net nie. Help wat kan ek doen.

Reply to Ronel
Posted by: Sharon Goslin | 2013/08/26

Ek was in n ongeluk lank terug my voete brand en voel dood ek het 35 ops gehaat 3 aan my rug en res my been en arms ek het 2 jr terug n knievervanging gehaat en het na dit erg pyn , dit maak my bang as my voete so dood voel kan iemand help .

Reply to Sharon Goslin
Posted by: HELENA | 2013/07/31

EKT PLUS MINUS VIER NA VYF JAAR TERUG DIE INSPUITING IN MY RUG GEHAD WAAR HUL DAN OOK MET LASER DIE PYN "WEG GELEI" (SOOS EK VERSTAAN) VANAF DIE PROBLEEM . 'N TYD DAARNA TOE BEGIN MY TONE MET 'N SNAAKSE GEVOELLOOSHEID. NIE HEEL DOOD NIE,MAAR OOK NIE NORMAAL NIE. AMPER DIE DIK DOOIE GEVOEL VAN WINTERS TONE. MAAR DIS NIE DIT ,DIS NET DIK EN DOOD. DIT HET LANK SO GEVOEL,EN VIR DIE AFGELOPE VIER MNDE HET EK DIE GEWELDIGE BRAND MY HELE VOETSOOL VOL ASOOK STEEDS DIE DOOIE GEVOEL. DIT VOEL KOMPLEET OF IETS MY VOETSOOL VREET. EKT NIKS SKUBBERIGHEID OF GEJEUK SOOS BV VOETSKIMMEL SIMPTOME NIE, DIS NET DIE GEBRAND WAT OOK GEPAARD GAAN MET PYN EN EK LOOP MOEILIK AGV DIT.DIT HET OOK 'N ROOI KLEUR AS EK MY SKOENE UITTREK EK HET REEDS 'N HELE PAAR BUISIES LAMASIL EN ANDER SOORTGELYK UITGEBRUIK MAAR DAAR IS GEEN VERSKIL. ASB GEE RAAD1 BAIE DANKIE

Reply to HELENA
Posted by: WILLIE BASSON | 2010/05/31

seer rerondom my bolyf vanaf my rug en baie gevoelig vir enige aanraking

Reply to WILLIE BASSON
Posted by: Rika Lintvelt | 2010/05/18

My skoonma en skoonpa se voete brand permanent onderl. Hulle het hulle vir diabetes getoets maar daar is nie fout nie.
Dit is vir ons snaak dat albei se voete brand is dit iets wat hulle
eet of wat kan dit by beide veroorsaak. Dit is nie net as hulle
loop of staan nie dit is permanent

Reply to Rika Lintvelt
Posted by: Keen | 2010/03/11

Dit kan moontlik ''n bloedsirkulasieprobleem wees, dalk ''n senuwee wat in jou rug vasknyp of dit kan wees agv suiker. ''n Paar bloedtoetse en xstrale behoort gou vir jou ''n antwoord te gee.

Reply to Keen
Posted by: Keen | 2010/03/11

Dit kan moontlik ''n bloedsirkulasieprobleem wees, dalk ''n senuwee wat in jou rug vasknyp of dit kan wees agv suiker. ''n Paar bloedtoetse en xstrale behoort gou vir jou ''n antwoord te gee.

Reply to Keen
Posted by: Marietha | 2010/03/11

Ek het presies dieselfde probleem. Die bal onder my voete brand. Iemand het vertel dit is te veel suur in die liggaam. Wil graag weet of dit waar is, en wat kan ek doen om dit te verlig?

Reply to Marietha
Posted by: cyberdoc | 2010/03/11

Hallo Rika
Dit kan simptome wees van neuropatie (oorsake onder andere vit B tekort of diabetes ) of van plantare fasciitis. Laat jou dokter kyk want die behandeling sal afhang van die diagnose.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement