advertisement
Question
Posted by: Pieter | 2014/06/05

brand gevoel in my bors en onder my arm

Hi ek kry n brand gevoel in my bors en onder my linker arm. Soms gedurende die dag kry ek steek pyne in my bors, gevoel deur n ligte hoofpyn. Is gewoonlik daarna toe die dood to moeg. Het n doktor daaroor gaan sien, hy het blod getrek en gese alles is ok , het my op ZolpHexal 10 gesit, maar alles is die selfde

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
2
Our users say:
Posted by: elizna | 2015/10/11

Elo ek ht 'n brandgevoel op my bors en onder arms...my kliere brand en ht selfs nou brandgevoel op my kopvel....wat kan dit wee

Reply to elizna | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2017/05/16

See your simptom 3 years ago. Same simptoms. Did someone replied to your simptomd

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement