advertisement
Question
Posted by: Tweety | 2012/11/10

Brand gevoel in maag

Ek ervaar die laaste maand van tyd tot tyd n brand gevoel in my maag. Dit raak so erg dat ek hoendervleis uitslaan oor my lyf en ek gewoonlik moet gaan le. Dit gebeur as ek geeet het of selfs as ek nie geeet het nie. Dit lyk asof n warm pak op my maag die pyn effens verlig. Sommige gevalle het my maag gegaan, maar ander kere het niks gebeur nie. Wat kan die oorsaak wees. En is dit nodig om n dr te gaan sien hieroor.?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tweety

Ja, jy moet jou dokter konsulteer. Dit is moontlik dat jy 'n maagseer het of dat jy erge sooibrand ervaar, maar 'n definitiewe diagnose sal gemaak moet word, aangesien behandeling verskil. Intussen kan jy Gaviscon Plus, drie maal per dag gebruik.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement