advertisement
Question
Posted by: Champagne | 2008/05/29

Brand en jik op bobeen.

Hallo dok. Baie lanklaas hier gekuier en hoop dit gaan goed met dok. Ek het net gou 'n vragie. Ek het 'n kol op my been wat baie seer is en soms brand. Die kol is op my regter bobeen so regs bo die knie. Dis altyd seer en daar's 'n bloukolletjie wat nie gesond word nie. Hy is nog net so blou soos 2 weke terug. Die spatare spring ook orals op die kol op. Die vel voel soms dood maar meeste van die tyd jik en brand dit. Dankie dok en lekker naweek!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is moontlik dat jy 'n trombophebitis het. Ek stel voor dat jy 'n buisie thrombothrob kry vir aanwending op die area. Indien dit nie binne ' n week verbeter nie, moet jy 'n dokter besoek vir 'n ondersoek.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement