advertisement
Question
Posted by: Mika | 2010/01/26

Boxer allergies

Goeiedag
Ek het 2 jaar oue boxer en sukkel al van sy paar maande oud is met aan en af gejeuk. Gewoonlik begin dit met pote dat dit lyk of sy haar voete byt en dan kry sy ook oorinfeksie.
Het shampoe by veearts gekry om pote te was en sy is ook gereeld op kortisoon pilletjies. Sodra ons medikasie stop, begin die erge gejeukery weer. Volgens veearts is dit ook nie goed vir haar om heeltyd pille te gebruik nie.
Volgende stap is nou seker om haar kos te verander. Enige raad welkom.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Mika

Gee jou hond Efazol daagliks vir die res van haar lewe en om die probleem onder beheer te kry 1 allergex tablet tweemall per dag vir 'n maand.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: steph | 2010/01/27

a lot of skin infections seem to start in the ears. perhaps get an ear rinse from the vets and see how that goes. the allergex will relieve the itching but not sort the problem. efazol is also good, it will take time to relieve the problem though.maybe also look at a diet change

Reply to steph
Posted by: Mika | 2010/01/26

Dankie Susan - het al gehoor van efazol, sal probeer!

Reply to Mika
Posted by: Susan | 2010/01/26

Mika, het jy al Allergex probeer, my worshonde het dit gebruik, hulle is verskriklik allergies vir droë  gras gedurende die wintermaande. Ek gee so een pilletjie op ' n slag. Sover ek weet is dit skadeloos vir jou hond, vgl my veearts. Gooi ook Efazol (te kry by jou veearts) oor sy kos. Dit is olie aanvulling. Ek vind baie baat daarby!

Reply to Susan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement