advertisement
Question
Posted by: Lisinda | 2009-08-31

Boxer

my Boxer van 7jr lyk asof sy mond aan die een kant langer hang, en sy ogie aan dieselfde kant lyk asof dit infeksie het. Hy het baie kwaadaardige gewasse wat ver gevorder is. Dit lyk amper asof hy ' n beroerte gehad het. Hy eet, drink en slaap goed en is nog baie opgewonde oor sy stappie. Hy kry kortisoon pilletjies. Kry honde beroerte en wat is die tekens?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Lisinda

Dit kan Horner se siekte of vestibulere siekte wees. Jy moet veearts toe gaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chill | 2009-08-31

Ja, honde kan beroertes kry, en dit kan lyk soos wat jy beskryf.

Vat hom asb veearts toe vir ' n diagnose.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement