advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2012/05/10

Botox fir Crico-muscle

Hi Doc,

Ek sukkel nou al vir meer as 3 jaar lank met ENT simptome wat net erger geword het. Uiteindelik het ek Nissen Fundoplication operasie gehad, 3 maande gelede omdat genoeg toetse al bewys het dat ek erge GORD het en Barrets Esophagus, maar Shirurg was oortuig dat dit nie ENT simptome veroorsaak nie.

So ek het ENT sowat 3 weke gelede gesien, Floroscope is gedoen en Cricopharengeal muscle is verduk. Behandeling begin met Gaviscon, Valium en Trepeline saans en dan wil hy oor 2 maande Botox-prosedure doen om spier te verslap of iets?

Ek is nou onseker: hoe werk die Botox en hoe doen hulle dit? is dit so maklik soos spuit jou nek in? ek weet nie wat om te verwag nie.

Ons bly in South Australia en die ENT en al die Hospitale wat betrokke gaan wees, is so 600km van ons!

Kan Dok dalk meer inligting gee oor hoe Botox gaan werk?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cornel

Die botox word deur die vel in die spier ingespuit. Dit is 'n klein inspuiting en die botox verlam die spier, wat gevolglik die spier atrofeer en die verdikking verminder.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement