advertisement
Question
Posted by: Juliana De Villiers | 2012/04/04

bosluiskoort

hoekom hervat bosluiskoors in mense na ''n paar maande weer? hoe behandel mens dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Juliana

Bosluiskoors moet behandel word met orale antibiotika. Konsulteer jou dokter vir bloedtoetse en behandeling. Bosluiskoors hervat gewoonlik indien die oorspronklike behandeling nie voldoende was nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Mariette | 2012/05/04

Hi, Ek het gehoor dat as ''n bosluis jou byt, jy elke jaar gaan kry of selfs net as ''n googatjie jou byt. Ek sal graag wi weet of dit waar is. My ma is laas jaar gebyt en was vreeslik siek van bosluiskoors, sy het nou weer en het meer as een byt plek op haar lyf. Haar dok het vir haar gese dit sal weer terug kom.

Reply to Mariette

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement