advertisement
Question
Posted by: Michelle | 2011-09-21

Q.

bosluiskoors

Ek het vrydag n rooi bosluis in my dogter (7) se hare gekry. sy het vanoggend wakker geword en gekla van hoofpyn en dat sy snaaks voel sy kon nie vir my beskryf wat sy bedoel met snaaks nie net dat haar kop seer is en dat sy nie leke voel nie. wat is die simtome van bosluiskoors?

Expert's Reply

A.

Expert ImagePaediatrician

Ja beslis, hierdie is die eerste simptome van bosluiskoors. Jou dogter moet onmiddelik deur haar dokter ondersoek en getoets word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: rira | 2011-11-06

het simptome van bosluisbytkoors, is nou klaar met my antibiotika maar simptome verbeter nie - wat moet ek doen

Reply to rira
Posted by: RONELL | 2011-10-25

VOEL NIE LEKKER NIE, HET VOORHEEN GEHAD, KAN EK WEER KRY, IS LUSTELOOS EN HET KOORS EN IS NET MOEG EN HUILERIG

Reply to RONELL

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement