advertisement
Question
Posted by: nelize | 2011/05/07

bosluiskoors

geweldige kopseer, naarheid, krampe en maag spoel is week gelede deur bosluis gebyt kan dit die oorskaak wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

nelize,

Die inkubasie tyd is omtrent 5-7 dae. Die bytmerk sal swart word, en koors en hoofpyn en 'n fyn rooi uitslag kan ontwikkel. Die kliere in jou nek sal swel. Mens moet dan antibiotika by die dokter kry.
Bosluiskoors word deur 'n bakterie veroorsaak so mens kan herhaalde infeksies kry. As dit behoorlik behandel is met antibiotika behoort dieselfde infeksie nie te herhaal nie. Mens kan met 'n antiliggaam bloed toets sien of jy aktiewe bosluiskoors het of nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: CyberDoc | 2011/05/09

nelize,

Die inkubasie tyd is omtrent 5-7 dae. Die bytmerk sal swart word, en koors en hoofpyn en 'n fyn rooi uitslag kan ontwikkel. Die kliere in jou nek sal swel. Mens moet dan antibiotika by die dokter kry.
Bosluiskoors word deur 'n bakterie veroorsaak so mens kan herhaalde infeksies kry. As dit behoorlik behandel is met antibiotika behoort dieselfde infeksie nie te herhaal nie. Mens kan met 'n antiliggaam bloed toets sien of jy aktiewe bosluiskoors het of nie.

Reply to CyberDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement