advertisement
Question
Posted by: Anna | 2009/01/09

BOSLUISKOORS

My man is ' n boer en het so 5 dae gelede ' n bosluis van sy lyf afgetrek.Nou het hy aanhoudend hoofpyne - nie koors nie en ook lyfseer.Werk op die oomblik in die son .Wil net weet wat die simptome van bosluiskoors is en of dit net met ' n bloedtoets vasgestel kan word.Enige medikasie wat help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anna

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jou man so gou as moontlik 'n dokter besoek vir behandeling. Die simptome van bosluiskoors is wel hoofpyn, lyfseer, naarheid, koors, rigors en in die area van die bytmerk kan daar selulitis ontwikkel.

Die bloedtoets is eers na 14 tot 21 dae positief.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: Surette | 2015/01/01

Is daar 'n boereraat vir iemand wat simptome van bosluiskoors toon? Dis Nuwe Jaar en die dokters is nie beskikbaar nie. ASB AS IEMAND KAN HELP!!!!!!!!!!

Reply to Surette
Posted by: corne vosser | 2014/11/06

HI MY 5JARIGE SEUN IS SO TWEE DAE TERUG DEUR N KLEIN ROOI BORSLUIS GEBYT HYT VAN DIE SKOOL AF GEKOM EN GEKLA VAN HOOFPYNE EN HET ERG KOORS EK KRY SY KOORS NET VIR N RUKKIE GEBREEK DAN IS DIT WEER TERUG KAN ENIGE IEMAND VIR MY RAAD GEE MY EPOS IS cornevosser123@gmail.com ENIGE RAAD EN HULP ASB

Reply to corne vosser
Posted by: Wilma | 2014/10/24

Ek het erge hoofpyn, bytplek aan die kant van my voet. Kry kouekoors in die nag maar net daarna kry ek vreeslik warm en is papnat gesweet. Kan dit simptome van bosluiskoors wees?

Reply to Wilma
Posted by: LAYCANE | 2014/10/23

HOE LANK NA DIE MEDIKASIE KRY MENS NOG KOPSEER EN LYFSEER DIE DOK HET TOG GESE BINNE 48 UUR MOET DIE BETER WEES.?

Reply to LAYCANE
Posted by: Anonymous | 2013/06/11

EK EN MY MAN SE BLOEDTOETSE HET GEWYS EK HET BOSLUISKOORS EN MY MAN KRONIESE BOSLUISKOORS WAT IS DIE VERSKIL,EK WAS DOKTER TOE OMDAT EK KLOPPENDE HOOFPYNE GEKRY HET DAT EK MY KOP NIE VAN DIE KUSSING KON OPTEL NIE EN MY HART KLOP EN PULS VIR GERUIME TYD APNORMAAL HOOG WAS MET `n KLIER AAN DIE EENKANT VAN MY NEK WAT NET NIE WEG WIL GAAN NIE TOE IS BLOED TOETSE VOORGESTEL NOU WYS DIT IS BOSLUIS KOORS

Reply to Anonymous
Posted by: Dawid Geldenhuys | 2009/10/06

Please advise me about tick bites in humans. I went to the doctor and his prognoses was that i was bitten by a tick " bosluis"  It is now the fifth time that i am getting flue and i suffer from head aches every day for the last two months. Can a doctor make a prognoses without taking blood!

Tahnks i await your reply

Reply to Dawid Geldenhuys
Posted by: Petro | 2009/05/21

vertel meer oor bosluiskoors in vroue van byt tot ...

Reply to Petro
Posted by: Sonja | 2009/04/20

Hi Dr. Anrich Burger

Ek weet nie of ek gebyt is deur n bosluis nie, maar ek wil net by jou hoor, kan een van die simptome bewirgheid ook wees?

Reply to Sonja
Posted by: Sasha | 2009/01/10

Hi Anna

Die simptome sluit wel ' n erge hoofpyn in asook ' n veluitslag soms. Jy moet dalk dat hy by ' n dokter uitkom so gou moontlik.

Reply to Sasha

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement