advertisement
Question
Posted by: johan | 2008-09-29

Q.

bosluiskoors

Is dit moontlik dat simptome van bosluiskoors en bosluisbytkoors herhalend kan voorkom, Bv een keer per jaar indien jy die siekte gehad het?

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Johan
Bosluiskoors word deur 'n bakterie veroorsaak so mens kan herhaalde infeksies kry. As dit behoorlik behandel is met antibiotika behoort dieselfde infeksie nie te herhaal nie. Mens kan met 'n antiliggaam bloed toets sien of jy aktiewe bosluiskoors het of nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2014-04-27

Wat is die verskil tussen bosluiskoors en bosluusbytkoors. As jou velkleur geel raak, met al die nodige simptome, watter een?

Reply to Anonymous
Posted by: marina | 2009-01-31

wat is die simptome van chroniese bosluiskoors. Bosluis my al 2 jr terug gebyt en voel op en af met koue koors en lyfseer

Reply to marina
Posted by: Cornel | 2008-09-29

Ja, beslis, as die kiem nie die eerste keer behoorlik dood gemaak is nie. My suster wat onlangs by ' n " Infeksie Spesialis"  omdat sy nou al vir die 3de jaar in ' n ry ' n " Q virus"  kry. Uiteindelik het hulle vasgestel dat sy die virus agter gehou het (ongelukkig vir haar het dit in haar beenmurg gaan " weg kruip" ) en sy is nou op ' n kroniese, 6 maande antibiotika geplaas om die virus dood te kry.

Daar is slegs een tipe antibiotika wat Borsluiskoors heeltemal genees: Doxycillin of so iets.

Die Cyberdoc sal meer akkuraat die naam kan gee.

sterkte!

Reply to Cornel

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement