advertisement
Question
Posted by: Spokie | 2009/05/05

Borsvoeding nadat ek vir 5 maande gestop het

Ek het my baba vir 4 maande geborsvoed. Ek moes toe weens werksredes ophou borsvoed.
Onlangs was my baba in die hospitaal en het ek skielik weer '  n bietjie melk (30ml wanneer ek uitpomp).
Toe sê  my pediater vir my dat dit vir my baba die wê  reld se goed sal doen indien ek haar weer borsmelk sal gee.
Hy het vir my Espiride voorgeskryf maar dit lyk nog nie of dit enigsins '  n verskil aan die hoeveelheid maak nie. Ek moet sê  - ek pomp slegs uit, baba wil glad van my drink nie.

Ek het ook gelees van Domperidone - wat ek dan ook drink in die vorm van Vomidon - 3x 10mg tablette 3 maal per dag. Ek het dit nou al vir 2 dae gedrink en ek het al '  n 10ml verhoging in borsmelk gekry. Ek weet dit is nie baie nie, maar vir my is dit nogal wow.

Ek wil weet of daar iets is wat my melk sal terugbring soos die hoeveelhede wat dit was toe ek geborsvoed het??

Baie dankie vir u hulp!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The best thing would be the stimulation of your baby suckling, but it will be difficult after all this time.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009/05/24

Whatever that means that u wrote hope u find a solution to it as some of us black people do not understand and maybe we have answers but anyway free SA ...

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement