advertisement
Question
Posted by: Elzet | 2011/06/07

Borsvoeding

Ek borsvoed my dogtertjie van geboorte af - sy is nou 6 maande oud. Ek het op 4 1/2 maande vir haar begin vaste kos by gee. Daar het nou iets op my een tepel gevorm wat soos ''''n fratjie lyk. Moet ek haar net op die ander bors voed of sal haar mond my ander bors ook aansteek? Wat kon so iets veroorsaak het - kan dit van die bottels wees wat nie gesteriliseer word na elke keer se gebruik nie of kan dit iets in die lug wees wat haar mond ook besmet het? Sy kwylbaie maar ek het aanvanklik gedink dis omdat sy tande kry. Hoe ernstig is so iets - moet ek ''''n dokter gaan spreek?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elzet

Ek stel voor dat jy 'n dokter spreek vir 'n definitiewe diagnose. Dit is moontlik nie 'n vratjie nie, maar swelling van een van die "melkbuise". Dit is heel waarskynlik nie ernstig nie, maar ek stel nogtans voor dat jy 'n dokter vir 'n ondersoek van jou bors en baba se mondjie konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement