advertisement
Question
Posted by: NADIA | 2010/05/25

Borsvoeding

Hallo Dokter,

Dokter, my babatjie is nou amper 5 maande oud en ek wil graag aanhou borsvoed todat hy 6 maande oud is. Wat ek graag wil weet is, hoe maak ek as ek dan wil ophou borsvoed? Moet ek ''n pilletjie drink vir my melk om op te hou of kan ek net ophou, sal my melk vanself weggaan?

Dankie, groete
Nadia

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nadia
As jy wil ophou, kan jy Lactosec (Vit B6) 200mg 3 x per dag vir 6 dae gebruik om jou melk op te droog. Jy kan ook vir baba minder en minder laat drink oor 'n periode van 'n paar weke, want hoe minder die borste gestimuleer word, hoe minder melk sal jy maak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: josie | 2016/04/24

halo doktor ek gebruik vitB ma kleuter drink nog?kan ek opdroog al drink hy

Reply to josie
Posted by: Jenette | 2016/03/30

Hallou almal my kind is nou al 2 jaar 6 mande oud en ek kan nie meer bors voed nie my borste raak so seer . En sy suig nou soo seer . Ek het daardie 8 pille 3 × perdag ge drink en dit nie gehelp nie . En ek was by die dokter en hy my 2 kliene gegee en dit was gewees vir dea en niks kon help nie . Gee my net meer melk . Ek het help nodig asb

Reply to Jenette
Posted by: Anonymous | 2016/02/22

Hi ek wil nie meer bors voed kind is nou twee jaar het laas week by dokter dostinex gekry maat dit het niks gehelp nie ekt nog steeds melk en kind wili ophou drink nie eks n werkende ma so sy drink net naweke en na werk deuri week somer heelnag.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/02/22

Hi ek wil nie meer bors voed kind is nou twee jaar het laas week by dokter dostinex gekry maat dit het niks gehelp nie ekt nog steeds melk en kind wili ophou drink nie eks n werkende ma so sy drink net naweke en na werk deuri week somer heelnag.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/06/05

Hallo Dokter My baba seuntjie is nou 3.5 maande oud. Hy was op 33.5 weke gebore. Hy het 1.9kg geweeg. Hy weeg nou 4.06kg. Ek gee vir hom borsmelk in die bottel (sodat ek kan sien hoeveel hy drink, om sy gewig goed te kry) Hy het die afgelope 2weke elke aand van 6 tot 9 pm soos n besetene gehuil...ek het al alles probeer, bad voor voedings, alle koliek mengsels op die mark..regtig alles!! Gee nie om wat ons doen nie, hy huil aanhoudend!! Ons het die laaste week elke aand met hom gaan ry in die kar, sodat hy net kan slaap. Maar dit werk ook nie meer nie!! Ek is regtig raadop. Sy roetiene deur die dag is heel goed. Hy drink vir so 45min, en dan slaap hy vir 3 ure. Hy sal so 2 keer wakker word in daai tyd. Enige raad asb?? Ek het gedink ek moet miskien oorgaan formule melk toe?? Miskien is daar iets fout met my melk? Help groot asb.

Reply to Anonymous
Posted by: Rika | 2013/09/23

Dokter ek wil net weet, my dogtertjie is nou 5dae oud & ek sukkel met borsvoeding. Sy weier om aan my borste te drink, wat kan ek gebruik om my borsmelk onmiddellik te laat opdroog, want my borste is verskriklik opgeswel & sensitief so seer is dit. Ek sal dit baie waardeer indien u my van inligting kan voorsien. Groete Rika U kan inligting deur stuur na : rkcloete@gmail.com

Reply to Rika
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/25

Hallo Nadia
As jy wil ophou, kan jy Lactosec (Vit B6) 200mg 3 x per dag vir 6 dae gebruik om jou melk op te droog. Jy kan ook vir baba minder en minder laat drink oor 'n periode van 'n paar weke, want hoe minder die borste gestimuleer word, hoe minder melk sal jy maak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement