advertisement
Question
Posted by: Maritza | 2012-06-18

Borste wat pyn

Woensdag gaan dit al 2 weke wees wat my borste so seer is dat ek nie aan dit kan vat nie. Ek weet nie wat dit is nie. Maar ek is bang. My menstruasie moet so by die einde van die maand begin en ek weet dis gewoonlik so week voor die tyd seer maar ek gaan nou-al vir 2 weke. Help asb!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

See above

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Veronica | 2015-11-04

Hi X ht my periods gehad last maand di18de oktober en ht di 26st gemeenskap gehad mt my man di heleweek nu di 2de vn di November begin my borste bietji seer voel ons wl so graag baba he X gt al n miskraam weg 2008 en 2015 July n ektopiese swangerskap gehad ma ht niks voorbehoed gebruik ni is dt moontlik dt X swanger kn wees

Reply to Veronica
Posted by: Bianca | 2015-08-12

My borste is al vir 3 dae seer ek weet nie van wat nie. Ek het moet oor 6-7 dae begin. Ek het nooit voor heen sulke pyne gehaad as ek moet menstreer nie. Ek is regtig bang

Reply to Bianca
Posted by: gynaedoc | 2012-06-22

See above

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement