advertisement
Question
Posted by: Susan | 2011/01/31

Borste

Goeiedag

Ek kry nou al vir die afgelope 5 dae vreeslike seer steekpyne in my borste. Die regterkant se bors kry dit die meeste.

Is daar rede om bekommerd te wees. Ek was wel ''n paar terug by ''n chirurg en hy het gesê  ek het wat jy noem " breast mice" . Ek was ook 3 jaar terug vir ''n mammogram en alles was 100%.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Mens moet maar jaarliks gaan vir fisiese bors ondersoeke deur jou GP (mammogramme net nodig na 40 jaar elke 1-2 jaar), maar jou simptome klink vir my soos hormoon verwante borspyn (veral as dit knopperig voel en net voor menstruasie is) Jy kan iets soos Neurofen pilletjies en Voltaren jel probeer, en ook vit B 6 aanvulling gebruik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/31

Hallo Susan
Mens moet maar jaarliks gaan vir fisiese bors ondersoeke deur jou GP (mammogramme net nodig na 40 jaar elke 1-2 jaar), maar jou simptome klink vir my soos hormoon verwante borspyn (veral as dit knopperig voel en net voor menstruasie is) Jy kan iets soos Neurofen pilletjies en Voltaren jel probeer, en ook vit B 6 aanvulling gebruik.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement