advertisement
Question
Posted by: Yollie | 2008/07/07

Borste

Ek is nou 27. Ek het laas jaar 'n baba gehad, wat ek gebors voed het vir 6 maande. Ek het in die begin van die jaar knope in my borste gevoel, het dr toe gegaan, het gegaan vir scans en jul het vog ook getrek maar jul se dit is nie kwad aardig gewees nie. My broste is nou al vir die laste twee weke so seer ek weet nie watter kan toe nie. Ek het al gedink dit is die bra's wat ek dra maar dit is nie dit nie. Ek weet nie of ek moet bekomerd wees oor dit of dit dalk net my hormone is nie.

Kan jy my dalk bietjie raad gee.

Groete Yollie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I'd suggest that you go back to the doctor who saw you before.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: me | 2008/07/07

hi,

n vrou wat saam my werk het die selle probleem, die dok gaan dit eeder verwyder, want daars altyd daardie kans dat dit kan verander. kry dalk n tweede opinie

Reply to me

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement