advertisement
Question
Posted by: Thina | 2010/02/02

Borspyne

Goeiemô re Dr. Bets. Ek is ' n 42 jarige dame met ' n goeie gesondheid (is egter 30 kilogram oorgewig). Die afgelope tyd het ek baie spanning ervaar by die werk. Ek ervaar klein steekpyne in my bors, soms skiet dit opwaarts, wat dan lighoofdigheid tot gevolg het. Ek was by ons plaaslike dokter en het bevind dit is spanning. Het toetse gedoen vir skildklier, suiker en cholestrol - alles reg. Ek begin egter al hoe meer die kort klein steekpyne in die bors voel. Het ek rede tot kommer? Ek sal graag van u wil hoor.

Baie dankie vir u tyd.

Thina

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Thina
Het jy 'n EKG gehad? Indien nie, moet jy dalk net dit ook doen. Hartpyn is gewoonlik drukkend van aard, die steek pyne kan van spierspasma wees ( wat van spanning kan wees)
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/07/05

Ekt pyne in my bors en en tussen my rubbes dit kom en gaan ek het dit vir n week en dans dit weg vir so 2 dae ek word ook baie moeg en ek is nou 17 jaar en is n man ek wil net graag weet wat dit moontlik kan wees want dit is baie ongemaklik en ek raak nou moeg daarvoor ek het ook so 2 maande terug geval met die bike ek wil ook net weet wat ek moontlik kan doen om dit weg te vat Ek hoop ek hoor van julle Dankie

Reply to Anonymous
Posted by: Melissa | 2010/04/29

Hi ek is 21jaar oud en sukkel nou al vir ''n hele paar jare met my spiere wat saam trek. Ek het heeltyd in my rug spasma maar dan kry ek soms dit baie erger as ander dae. Onder andere het ek nou al 2weke aan een pyn in my rug en dit was nou so erg dat ek glad nie vir 2aande kon slaap nie. Ek het ''n kantoor werk en die Dr''s hier het gese dit weens ek kners op my tande in die aande. Ek het ''n ontspanings slaap pil wat ek saans drink maar dit help my vir so 4ure en dan ek wakker.

Indien u raad het sal dit wardeer word.
Groete
Melissa

Reply to Melissa
Posted by: CD again | 2010/02/03

Thina, fisioterapie werk die beste. Jy kan ook iets soos Mypaid gebruik wat antipyn en anti-inflammatories is.
Dr Bets

Reply to CD again
Posted by: Thina | 2010/02/03

Goeiemô re Dr. Bets,

Baie dankie vir u antwoord hierin.

Ja, nalating vanaf my kant. ' n Stress EKG is gedoen, geen afwyking is getoon nie.

Ek aanvaar dus dit kan spierspasma' s wees. Wat sal u aanbeveling wees t.o.v. medikasie om dit te verlig, indien daar medikasie beskikbaar is vir so iets.

Baie dankie vir u tyd.

Groete,

Thina

Reply to Thina
Posted by: cyberdoc | 2010/02/02

Hallo Thina
Het jy 'n EKG gehad? Indien nie, moet jy dalk net dit ook doen. Hartpyn is gewoonlik drukkend van aard, die steek pyne kan van spierspasma wees ( wat van spanning kan wees)
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement