advertisement
Question
Posted by: Christina | 2009-07-08

Borspyn Linkerkant

Is 46 jaar gebruik cozaar 50mg, ek kry pyn regom my bors
veral aan die linkerkant af en my arm was by ongevalle dr
het ekg en bloed gedoen alles normaal sy het gese sy
weet nie wat dit is nie ek is bekommerd wat die pyn kom en gaan
wat kan dit wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Christina
So borskaspyn as die EKG en bloede normaal is kan of in die borskaswand ( spiere en ribbe) wees of 'n longvliesontsteking wees, of selfs 'n senuwee wat vasknyp in die nek of borug. Probeer bietjie 'n anti-inflammatoriese middel soos Neurofen as jy nie daarvoor allergies is of 'n ander rede het hoekom jy dit nie mag gebruik nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: magda | 2009-08-03

Ek is vandag gediagnoseer met Longvlies ontsteking, hoe lank is die herstel proses

Reply to magda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement