advertisement
Question
Posted by: Susan | 2012/07/13

Q.

borspyn

Goeie dag, ek kry so tussen my borste so as jy jou hand net so na die linkerkant toe vat sulke steek pyntjies party dae baie party dae nie baie nie ek het vir ''n mantelvlies operasie gegaan Mei maand, ek het al vir drie ekg''s en stres ekg''s gegaan, en als lyk 100%. Wat kan dit wees? Dit bekommer my geweldig ek is nou 34jr oud. Kan dit dalk van die stres wees want ek drink huidiglik urbanol 10mg wat my dr vir my vir drie maande voorgeskryf het. Ek het weer ''n afspraak vanmiddag met haar.Baie dankie dat jy geluister het.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement