advertisement
Question
Posted by: Tiny | 2009/12/04

Borspyn

Ek het Oktober ' n galblaas verwydering en mantelvlies herstel gehad, buiten die diaree wat ek vir 6 weke gehad het (dankie vir Questran) het ek geen probleme gehad nie, maar ek kry die afgelope 3 weke van tyd tot tyd gereeld pyn op my bors na my skouer toe, so asof iemand op my bors sit en my asem uitdruk, raak naar, duiselig en voel amper asof ek swewe, ek sit tans by die werk en het seer, is dit iets om bekommerd te wees, is amper 50jr oud.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tiny

Dit is moontlik dat die mantelvlies breuk herstel komplikasies veroorsaak en ek stel daarom voor dat jy jou chirurg vir toetse konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement