advertisement
Question
Posted by: Christina | 2009/09/16

Borspyn

My bloeddruk was 160/100 dr het cozaar 100mg gegee, my cholestrol ook getoets na borspyne gebruik 20mg. Ekg normaal
Sy het my ook verwys na kardioloog aangesien my pa oorlede is aan beroerte 52j en moeder 74 agv anarismia, my sus ook tans op cholestrol en suiker behandeling.
My probleem is dat die pyn is meer aan my linker kant van die bors onder die rib en aan die bokant van die bors dit beweeg in my nek en gesig asook in linkerarm in, was vir mammogram alles normaal kan dit n spier wees in my rug of moet ek teruggaan na dr die pyn raak abnormaal en ek kry geen nagrus nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Christina
Kry net 'n fisioterapeut opinie - dit kan dalk 'n verwysde pyn van 'n rug of nekspier spasma of "triggerpoint" wees
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement