advertisement
Question
Posted by: Jenn | 2009/01/09

Borsmelk weer terug??

Hallo Doc

Ek het in Februarie 2008 geboorte gegee aan my eerste kind. Dit was dmv ' n keiser. Ek het dadelik begin borsvoed tot hy omtrent 5 maande oud was. Ek het intussen maar uitgemelk en weggegooi tot my melkvoorraad van so aard was dat dit nie meer gelek het nie. Van daar af het dit self verdwyn. Ek het so paar weke (amper twee maande) terug ontdek dat ek weer melk in my borste het. Dit spuit nog in ' n dun straaltjie wanneer ek my tepel druk. Aan die begin was dit soos die Colostrum (vaal van kleur en souterig) en nou is dit wit en soet. Wat kan die rede hiervoor wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jenn

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy jou dokter besoek sodat jou hormoon vlakke getoets kan word, veral prolaktien.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement