advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2010/01/25

Borsluise en Borsluiskoors

Hi Doc,

Ons was Saterdag vir die dag op vriende se plaas en later die nag het ek ' n klein borsluisie op my skouer ontdek. Nou is ek bietjie bang vir borsluiskoors.

Ek sien nie ' n merk waar hy gesit het nie (dalk het hy nie kans gekry om my te byt nie) maar ek het redelik gesukkel om hom af te kry.

Wat is die kanse dat ek Borsluiskoors sal kry en waarna moet ek kyk voor ek dokter toe gaan?

Dankie Doc.
Lekker dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Mens kry nie altyd bosluisbytkoors van 'n byt nie. Hou maar dop vir simptome na 'n week of so:
Die bytplek word 'n ulcus met 'n swart kol in die middel, koors, hoofpyn en soms 'n uitslag wat op die arms en bene begin en na die lyf sprei, insluitend die handpalms en voetsole. Geswelde kliere naby die bytplek.
As jy enigsins nie lekker voel nie, laat jou dokter 'n bloedtoets neem vir bosluisbytkoors.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Frik | 2015/11/03

Wat is die verskill tussen bosluiskoors en bosluisbytkoors? Beide bakterië?

Reply to Frik
Posted by: Susan | 2015/01/04

Vanmiddag toe ek en my 5jarige dogter geswem het - sien ek haar regter oor is bloedrooi en ek vra dat ek gou na haar oor mag kyk... Ek het 'n klein rooi borsluis agter haar oor afgehaal... Moet ek bekommerd wees ???

Reply to Susan
Posted by: Anonymous | 2013/08/10

My husband is having cold fever ans shacking like we are in the north pole but he is having cravings like he never had food

Reply to Anonymous
Posted by: jacolize moore | 2010/06/24

Ek is bang vir borsluiskoors. ''n Klein borsluis van my kat op my hand gekry. Wat is die simptone van borsluiskoors?

Reply to jacolize moore
Posted by: Charnell | 2010/05/11

I have a knob in my neck that is tender and gives me a little pain and my ear is also sore.

Reply to Charnell
Posted by: Whena | 2010/01/25

Kyk vir geswelde kliere- veral in jou lieste en n lusteloosheid. Dit vat so 3-5 dae voor jy simptome toon

Die pille daarteen is goedkoop en maklik om te gebruik

Reply to Whena
Posted by: cyberdoc | 2010/01/25

Hallo Cornel
Mens kry nie altyd bosluisbytkoors van 'n byt nie. Hou maar dop vir simptome na 'n week of so:
Die bytplek word 'n ulcus met 'n swart kol in die middel, koors, hoofpyn en soms 'n uitslag wat op die arms en bene begin en na die lyf sprei, insluitend die handpalms en voetsole. Geswelde kliere naby die bytplek.
As jy enigsins nie lekker voel nie, laat jou dokter 'n bloedtoets neem vir bosluisbytkoors.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement