advertisement
Question
Posted by: Jan Van Der Merwe | 2012/06/08

Borskas pyn Shortness of breath

Hi Ek het n pyn in die middel van my bors beweeg links op in skouer in.Pyn ook op linker blad agter en gaan ook op in skouer
Voel redleik kort van suurstof.Voel partykeer of daar n blok is wat keer dat ek asem in kan kry.Voel redleik baie kort asem.Hart voel ook asof dit weg hardloop.Het op n staduim bloeddruk getoets.138/84.Maar die hart was 121 slae.Het n bloeddruk en drink cholestrol pille.Is n Diabeet wat een maal per dag spuit.

Voel baie moeg en kry redelik baie hoofpyn.Is ook partyy keer duiselig.Enige iets wat u kan aanbeveel om te doen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jan

Jy het 'n hoe risiko vir hartvatsiekte en dit is belangrik om jou dokter so spoedig moontlik vir 'n inspannings EKG te konsulteer. Dit is moontlik dat die bloedvoorsiening na jou hart belemmer word en jy 'n hoe risiko vir 'n haraanval het. Moet asseblief nie langer wag om jou dokter te konsulteer nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ABC | 2012/06/08

Ja vra iemand om jou na die naaste Dr of ongevalle te neem. Teen d ie tyd dat jy n antwoord kry mag jy dalk nie in n toestand wees om te lees nie. As niks fout is nie - " well done"  dan is dit dalk net stress. Die feit dat jy n diabeet is behoort genoeg waarskuwing te wees dat jy nie met jou gesondheid kan sit en wag en wonder nie.

Jan van der Merwe as jy my pa was het ek jou self kom haal en dr toe geneem.

Reply to ABC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement