advertisement
Question
Posted by: Antoinette | 2009/10/05

Borskanker

Ek het `n knop net bokant my nipple ongeveer 2cm wat rondbeweeg as ek daaraan vat ( 1 maand ) moet ek eers kyk of dit vanself weggaan of is dit nodig om dokter toe te gaan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Antoinette
Mens moet maar altyd laat jou dokter kyk na knoppe in jou bors. As dit beweeglik is, is dit darem gewoonlik 'n fibroadenoom wat gewoonlik nie kankeragtig is nie, maar maak eerder seker.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Marlene | 2014/03/16

Ek is gesteriliseer, amper 7jaar terug. Ek het nou al vir 'n paar jaar 'n melkerige afskeiding in albei borste gehad. Nou is dit net aan een bors(regter) Moet ek bekommerd wees? Ek het ook pyn vir 2 aande, aan die onderkant van my bors, dat ek nie op my maag kan lê in die bed nie - seer. Ek het laas jaar November 'n sonar op my borste gehad. Na ek die hospitaal vertel het van ek is bekommerd oor my borste, het hul gesê ek is te jonk vir 'n mammogram. Ek is 35 jaar oud. Wat staan ek te doen?

Reply to Marlene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement