advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2004/03/30

Q.

Bors/hart krampe

My vriend is 20 jaar oud en kry op 'n ongereelde, alhoewel dikwels (2 x maand), vreeslike krampe in sy bors. Ek het dit gister vir die eerste keer sien gebeur, en die simptome is soos volg: (1) Geweldige pyn op sy bors. (2) Rooi in gesig, en nekare bult baie uit. (3) Sweet oor hele liggaam. EKGs wys niks fout nie. Ek is baie bekommerd daaroor. Hy is in die Weermag, en hy sukkel om aan hulle sy bekommernis oor te dra. Hy kry ook glad nie sooibrand nie. Ek sal dit baie waardeer indien u kan raad gee en moontlike oorsake kan uitlig.

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Bekommerd, dis moeilik om te sê wat die probleem is sonder om hom te ondersoek. Die maklikste sal wees as jy my e-pos by CyberDoc@mweb.co.za en dan stuur ek jou iets wat ek oor die “anders as hart” oorsake van borskaspyn geskryf het. Lees dit en laat my weet as jy nog vrae het. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement