advertisement
Question
Posted by: johanndek | 2009/11/21

bors pyn

ek het pain in my bors bewus van n drukking wanneer ek diep asem dan is dit erger suis nou en dan in ore en 50% van die dag kopseer kort van asem met duisligheid nou en dan en arms en bene slaap maklik

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Johann

Ek stel sterk voor dat jy jou dokter vir 'n volledige ondersoek en moontlike verdere toetse konsulteer. Ek stel veral voor dat jy gaan vir 'n inspannings EKG. Dit is belangrik om enige hartkwale uit te skakel.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Bettie Adendorff | 2010/03/09

My seurn het so twee weke gelede ''n rugbywedstryd gespeel en sy skouer seer gemaak. Ek het hom toe gevat vir plate. Die dokter het gesê  hy het net ''n beentjie in die skouer gesplinter.
Verlede Saterdag het jy weer rugby gespeel en op die veld na ''n skrum het hy duiselik gevoel en kla vanaf die wedstryd oor aanhoudende kopsere. Vanoggend was hy werk toe en weer huis toe gestuur. Hy het gaan slaap met die kopseer en op gestaan met die kopseer. Hy is nie koorsig nie, maar baie bleek in die gesig. Het jy vir my raad. Hy het nie medies nie en is tans 21 jaar oud.

Reply to Bettie Adendorff
Posted by: Sanna | 2009/12/20

ek het fusie gehad bly duislig het hart toets gehad geen fout

Reply to Sanna

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement