advertisement
Question
Posted by: Zelda | 2009/08/04

Q.

Bors pyn

Is 46 j oud gebruik zimbalat 60mg assok gazaar vir bloedruk
ek het n maand gelde begin pyne kry in my linker bors af in my linker arm in my nek op het geskrik was by noodgevalle dr doen rustende ekg asook bloed vir ensieme alles normaal.
Die pyne duur egter voort partykeer af in die arm soms nie pyn kom en gaan dit is veral aan die linkerkant van die bors en half in die middel van my bors maar aan die bokant wat kan dit weed

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Zelda
Dit kan dalk verwysde pyn van die nek af wees, of selfs iets soos slukdermspasma. Vra jou dokter om verdere ondersoeke te doen om die oorsaak te bepaal dat dit behandel kan word
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2014/06/18

Hallo, Vir maande kry ek n pyn aan die linker kant van my borskas maar onder die bors. Party keer is die pyn erger as die ander keer en soos vandag is die pyn al heeldag daar. Dit is nie elke keer daar nie dit kom en gaan en hou dit al n paar maande so aan.

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement