advertisement
Question
Posted by: Lea | 2012/02/21

Bors probleem

Ek sit vir n week of wat met die regter bors wat en nippel wat gevoelig is. Ek kry n warm skiet deur die bors en die nippel is gevoelig kani aan hom raak nie. Dit lyk amper of die nippel en kring verander. My nippel skilfer ook af met tye en ek lek. al2 borste. As ek my hemp uittrek is daar kolle op my bra. Ek het 3 swangerskap toetse gedoen ek is nie swanger. Wat kan dit wees? moet ek bekommerd wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lea

Jy sal jou dokter vir 'n ondersoek, bloedtoetse en moontlike mammogram moet konsulteer. Dit is moontlik dat jy te veel prolaktien afskei. Dit is 'n hormoon verantwoordelik vir die produksie van borsmelk. Ander oorsake moet ook ondersoek word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement