advertisement
Question
Posted by: Jen | 2009-11-04

Bors ondersoek en papsmear hoe en waar?

Hallo Doc

Ek is nou 27 en het ' n seun van 21 maande. Ek het nog nooit voorheen vir ' n mamogram of ' n papsmear gegaan nie.
' n Vriendin het my nou laat besef hoe belangrik dit is en ek wil dit graag laat doen. Ek weet ek kan die papsmear by my ginekoloog laat doen, maar waarheen gaan ek vir die mamogram en hoe doen hulle dit?
Ek sukkel vreeslik baie met borspyne net voor my menstruasie. My borste is verskriklik seer en vol knoppe maar dit verdwyn sodra die siklus begin. Dit begin gewoonlik al langer as ' n week voor my menstruasie seer raak. Wanneer is die beste tyd om vir ' n mamogram te gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jen
Jy hoef nog nie vir 'n mammogram te gaan nie. Jou GP/Gyne kan 'n papsmeer en bors ondersoek een keer per jaar doen. In jong vroue word 'n sonar gedoen as 'n knoppie gevoel word. In vroue met 'n sterk geskiedenis van borskanker of 'n vorige borskanker word mammogramme gedoen voor 40 jaar, anders begin mens eers daarmee na 40 jaar ( dis bestraling so mens wil nie die borste onnodig daaraan blootstel nie) Die beste tyd om vir 'n borsondersoek te gaan is in die week na jou menstruasie.
Probeer Vit B 6 50 mg per dag 1 week voor menstruasie vir die seer borste.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009-11-04

Hallo Jen
Jy hoef nog nie vir 'n mammogram te gaan nie. Jou GP/Gyne kan 'n papsmeer en bors ondersoek een keer per jaar doen. In jong vroue word 'n sonar gedoen as 'n knoppie gevoel word. In vroue met 'n sterk geskiedenis van borskanker of 'n vorige borskanker word mammogramme gedoen voor 40 jaar, anders begin mens eers daarmee na 40 jaar ( dis bestraling so mens wil nie die borste onnodig daaraan blootstel nie) Die beste tyd om vir 'n borsondersoek te gaan is in die week na jou menstruasie.
Probeer Vit B 6 50 mg per dag 1 week voor menstruasie vir die seer borste.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.