advertisement
Question
Posted by: JJ | 2008/09/17

Border Kollie baba

Ons het een van die kleintjies gehou van ons border kollies se werpsel, maar dis asof hulle haar nie aanvaar nie. Hulle wil nie met haar speel nie, en as sy by hulle wil lê , dan grom hulle, en loop weg. Sy is nou 10 weke oud. Is daar raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo JJ


Op 10 weke sal hondjies nog soms probeer soog en dit is normaal op die stadium dat hulle haar sal ignoreer. Jy kan 'n DAP diffuser koop wat hulle almal deur die aanpassing sal help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: WR | 2008/09/17

JJ,

Los hulle maar net. Laat hulle dinge op hulle manier doen. Sy is LANKAL aanvaar - dis maar net ' n kwessie van dat sy haar plek in die trop(pie) moet kry.

Reply to WR

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement