advertisement
Question
Posted by: Gesiggie (Cornel) | 2010-11-23

Boodskap aan Caileen

Hi daar,

Ek was bietjie lanklaas hier en het jou posts gou gaan oplees. Ek het ook jou email adres en sal more by die werk gou vir jou skryf. Dit klink of jy Klierkoors het, onder andere. Ek het self Mei maand na weke se siek wees behandeling gekry vir EBV. Dit kan mens baie siek laat voel en nie werklik behandeling daarvoor nie, net immuunboosters en pynpille.

Voel jy al beter? Wat het die Galium toets verder opgelewer? ek lees iewers iets van kanker merkers? dit klink hectic.

Sterkte vir die aand.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cornel | 2010-11-24

Dankie, dat jy vir my terugskryf. Ek waardeer dit baie. Ek ken noual elke verpleegster en suster op die naam en ek ken die spyskaart uit my kop uit.

Al die uitslae begin dui op leukemia of iets, maar hulle doen nog toetste op te sien watter tipe. Die Gallium het baie selle uitgewys. Dr reken ek moet nie haastig wees om huistoe te gaan nie.

Ek sien uit na jou e-mail.

Lekker dag verder!

Reply to Cornel
Posted by: Cyberdoc | 2010-11-24

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement