advertisement
Question
Posted by: Gogga | 2008/12/18

boodskap 688

Jammer Doc, ek het my ontbyt vraag sonder ' n " subject"  gepos en nou kan ek nie daarop kliek om die antwoord te lees nie. Kan u miskien die antwoord vir my " copy paste"  onder aan hierdie boodskap asseblief?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Gogga
Hier is my antwoord: Elke mens moet vir haar-/homself besluit hoe, wat en wanneer sy/hy wil eet. Ek dink nie dat 'n koppie soet tee en 'n sigaret 'n goeie keuse is nie! Dit gaan jou gesondheid skaad. Maar as jy net nie kans sien nie vir enige ander kosinname vroeg in die oggend nie, dan sal ek aanraai dat jy een van die kits ontbyte probeer soos Bokomo se Get-up-and-Go. Dit sal ten minste help om jou bloedsuikervlakke te verbeter na die lang oornagse vas.
Probeer tog om jou rook en eetgewoontes te verbeter.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement