advertisement
Question
Posted by: Estelle | 2009/12/18

Boesman

Boesman is ' n worshond en is so 2 jaar oud. Hy is 1 van 3 worshonde (pa &  ma en hy is die seun). Snip (ma is gesterlisieer maar raak nog op hitte). Boelie (pa) en Boesman is nie gesterliseer nie.
Ondervind tans gevegte waarin die seun en pa kragte meet wat verstaanbaar is. Soos vanaand het Boesman my man se hand verskeur, 2 weke gelede aan sy been gegryp en pimpel en pers gebyt. Dit gebeur sodra die 2 reens baklei en my man hul uitmekaar wil maak.
Ons wil nie graag vir Boesman laat uitsit nie en wil weet of dit sal help om hom te laat sterliseer. Vriende en familie gee egter die raad om Boesman eerder te laat uitsit aangesien hy so vuurig van geaardheid is, hul is bang hy byt dalk ' n kind. As hy eenkeer my man gebyt het sal hy hom aanhou byt.
Het u dalk enige advies, eks totaal emosioneel en kan nie in realiteit dink nie. My hart se vir my hou hom en my verstand se laat hom uitsit. Om net vir u te noem: die hond is soos ' n baba slaap in my arm en as jy dink jy gaan swem moet jy hom net nie vergeet nie want hy raak mal hy wil ook swem.
Sal dit help om dalk van die teef (Snip) ontslae te raak sy is al baie oud 13jaar. Of sal die probleem nogsteeds voortspruit tussen die 2 reens.
Ek wil nie graag die verkeerde besluit neem en wonder as ek maar........

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Estelle

'n Hond wat gesteriliseer is kan nie weer op hitte kom nie, behalwe as 'n deel van die eierstok agtergebly het. Ek sal altwee die reuns regmaak en die teef weer laat opereer om die stukkie eierstok tye verwyder.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Cybervet | 2009/12/29

Hallo Estelle

'n Hond wat gesteriliseer is kan nie weer op hitte kom nie, behalwe as 'n deel van die eierstok agtergebly het. Ek sal altwee die reuns regmaak en die teef weer laat opereer om die stukkie eierstok tye verwyder.

Reply to Cybervet
Posted by: Chill | 2009/12/19

I will reply in English

You have some major behavioural issues here. Boesman thinks he is the boss, and you are supporting this by letting him sleep in your arms (and treating him as ' your baby' ) so now he thinks he can conquer the world. The fact that he bites your husband, and continues to bite him once he gets started, means that he has no respect for your husband as his pack leader. This situation is not Boesman' s fault, it is actually yours, and you need to get some professional help to teach you how to resolve this. I know you did not do this deliberately so please don' t get defensive.

Neutering the dogs will help a bit, but it' s not enough.

If your spayed bitch is still ' coming on heat' , I would get her checked out if I were you. It is possible that a bit of ovarian tissue was left behind when she was spayed, but there are some medical conditions which may mimic coming on heat, and you need to rule these out.

Reply to Chill
Posted by: anon | 2009/12/19

ESTELLE
Ons het 5 Jack Russells, pa, ma, boetie en 2 sussies.
Almal nou gesterliseer maar 1 sussie raak nog op hitte en al die ander ruik maar kan niks doen nie.
Sterliseer hulle en ek is seker die probleem is opgelos. Ek sal nooit my hondtjies laat uitsit vir so n probleempie nie.

Sterkte

Reply to anon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement