advertisement
Question
Posted by: wonder net | 2009/10/14

boereraat

Beste dokter,

Ivm die boereraat wat ek gegee het, sien ek dis toe verwyder...wil net graag weet of ek daaruit moet aflei dat dit OF n foefie is Of nie goed vir n mens is om te gebruik nie. Ek is nogal baie erg oor wat goed is vir n mens en wat nie, so ek wil net graag van dokter hoor. Wil nou nie iets gebruik wat dalk skadelik is nie!!!

EK gebruik nie dieselfde skuilnaam wat ek gister gebruik het nie, want dis baie ' ' obvious' ' .

Dankie dokter...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo - dis nog daar, blaai net bietjie terug :-)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: wonder net | 2009/10/15

sorry en dankie!!! Ek was so bang ek word vertel dis ' n foefie dat ek skoon skeef gekyk het!! Dit verrig regtig wondere vir my!!

Reply to wonder net
Posted by: Helena | 2009/10/15

3864 op die volgende bladsy was u vraag. Dis nogsteeds daar en die dokter het ' n positiewe opmerking daarop gemaak. U kan ook by search caynne gaan intik en u post sal dan verskyn.

Reply to Helena
Posted by: cyberdoc | 2009/10/15

Hallo - dis nog daar, blaai net bietjie terug :-)
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement