advertisement
Question
Posted by: Viddie | 2009/03/04

Boerboel

Ons Boerboel (3jr) vorm (ek vermoed) eelte op haar agterbene se hakke. Gisteraand as sy iewers le en opstaan is daar ' n bloed merk - nie baie nie, maar dit voel nie vir my reg om dit net so te los nie. Is daar iets wat ons vir haar kan aansmeer of dalk selfs ' n pil gee? Kan dit verbonde wees aan gewrigsprobleme? (Ons het haar " ge-erf"  sy bly nou eers 3weke by ons)

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dear Viddie

Was die plek met hibiscrub. Sit 'n bietjie op watte maak dit nat en skrop dit 2 maal per dag. Jy kan dan dermavet opsit om dit te help genees. Langtermyn kan jy speensalf aansmeer om die vel daar gesond te hou.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement