advertisement
Question
Posted by: Dog lover | 2009/01/15

Boerboel

Goeie dag, my boerboel is 2 jaar oud. in Desember is sy gediagnoseer met been siekte, sy is nou op pille en het vreeslik maer geword, ek sukkel om haar te laat eet, maar is ook bang as sy te veel optel dat sy net meer gaan sukkel om te loop, haar voor lyf is goed ontwikkel maar sy sukkel met haar agter bene. Is daar iets wat ek vir haar kan gee of kan doen om haar te help? Die pille wat sy gebruik is groot wittes. As ek reg verstaan is dit ' n tipe Arthirites wat sy het. Sal dit ooit beter word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dear Dog Lover

'n Beensiekte en 'n tipe artritis is nie genoeg inligting om my opinie te gee nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement