advertisement
Question
Posted by: LM | 2012/07/17

Body ecology

Hi, ek is besig om die Body Ecology Diet boek te lees en daarin praat hulle van kefir wat baie goed is vir mens. Kry mens so iets hier by ons? Sien ook op die internet dat daar ook ander mense is hier wat opsoek is daarna. Op die body ecology site is hulle out of stock. Wat sou u voorstel om te doen of te gebruik om die yeast in mens se liggaam minder te kry en ook om die die slegte bakteria minder te kry en die goeies te vermeerder? Wat sou u ook voorstel vir n colon cleanse? Dankie vir hulp en opinie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello

Party gesondheids winkels hou Kefir aan. Fruit and Roots in Bryanston en Fresh Earth in Emmarentia hou dit aan.

Max caprilic acid - maak die candida (yeast) dood. Moet nie brood, suiker of alcohol in neem nie.
'n Goeie en sterk probiotic help ook.

Colon Ecology van Amipro help om die colon te cleanse. Maak seker jy eet ook genoeg vesel (van groente en vrugte).

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement