advertisement
Question
Posted by: POPPIE | 2009/01/09

BO-ARM BREEK

EK HET BO-ARM 23 OKT 08 GEBREEK LOOP MET SLING, MOET VIR 3DE KEER HOSPITAAL TOE GAAN 20 JANUARIE VIR CHECK-UP.LOOP STEEDS MET SLING, HOE LANK VAT DIE BEEN OM WEER AAN TE GROEI,X-TRALE WYS SKOON BREEK,EK IS 65JR.OUD
ENIGE INLIGTING SAL MY SENUWEES KALMEER
SO BAIE DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Poppie

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Die duurte van genesing sal alles afhang van die fraktuur behandeling wat jy ontvang het, asook faktore soos osteoperose ens. Het hulle die fraktuur gefikseer of jou arm in gips gesit? 'n Fraktuur van die humerus kan nie behandel word deur eenvoudig die arm in 'n sling te sit nie.

Ek hoor graag van u.

Groete

Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: marietjie | 2015/12/15

Ek het dieselfde probleem.as poppie hierbo. Ook myboarm gebreek het ook net n sling gekry erge pyn hoe gaan dit vasgroei sonder om dit behoorlik te stut ek slaap swaar.

Reply to marietjie
Posted by: Riaan | 2015/03/27

Ek sit in selfde booitjie dr. Twee weke gelede my skouerbeen gebreek! Been is vlgde aand geheg met plaat en 4 skroewe weerskante van breuk. 5 dae later versplinter een kant van been en skroewe los! By nadere ondersoek vind ek dat skroewe in been gesit is wat reeds bros gesplinter het! Ander deel se skroewe hhet mooi gelyk. Nou egter is plaat en skroewe totaal verwyder! Bros been uitgesny en res net so gelos! Dr se als sal aangroei (2,5 sentimeter spasie) nou my vraag................wat rook die dr???????? En as hy van begin af opgelet het sou hy sien been is bros en hy kan nie skroewe daar in sit nie!!!!!!!

Reply to Riaan
Posted by: poppie | 2009/01/22

EK HET GE-ANTWOORD OP DR. SE VRAAG SOOS HIERBO, EK BEDANK U SO INNIG

Reply to poppie
Posted by: POPPIE | 2009/01/12

STAATSHOSPITAAL SE ORTOPIESE DR. HET GESE DAT AS HY OPEREER OM PEN IN TE SIT ,DIE SKOUERBEEN SOOS BOTTER IS EN DIE PEN KONNEKSIE NIE SAL HUISVES NIE, ONS WAS BY PRIVAAT DR. VIR 2DE OPINIE HY SE WEER, MET DIE DRA VAN DIE UNIVERSAL SLING SAL DIE SPIERE DIE GEBREEKTE BEEN WEER HEEL. WAT MY VERSTAND TE BOWE GAAN DOKTER, IS DIE LOGIKA IN DIE HELE PROBLEEM,AS EK SAANS IN DIE BED LE, IS MY ARM KOMPLEET SOOS N MOTORBESTUURDER WAS GEARS CHANGE, IN 3 MDE GEEN VERBETERING NIE,DIS OM VAN GEK TE WORD, EK DRINK GEREELD MAGNESIUM EN KALSIUM..AS U MY HELP MET RAAD ,WATTER KANT TOE NOU, DRA U MY DANK VIR RES VAN MY LEWE..DANKIE,DIE 23STE JAN IS DIE GEBREEKTE ARM 3 MDE OUD SONDER ENIGE PROGRESS

Reply to POPPIE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement