advertisement
Question
Posted by: Debbie | 2010/08/23

BMR

Hi
As my BMR 6000 KJ per dag is, en ek wil graag 10kg verloor moet ek 1500 - 2000 kj minder inneem op ''n dag of verstaan ek verkeerd? Volgens die artikels op Health24 moet daar ''n verskil wees om gewig te kan verloor?So, moet ek nou slegs 4000KJ inneem om 1 kg ''n week te kan verloor? Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Debbie
Volwasse vrouens word algemeen aangeraai om 6300 kJ per dag in te neem as hulle wil verslank, in teenstelling met 8400 kJ as hulle nie wil gewig verloor nie - dit is 2100 kJ minder. Jy moet onthou dat jou BMR van 6000 kJ nog steeds ingeneem moet word omdat daardie energie gebruik word vir essensiële liggaamsfunksies soos asemhaling, bloedsirkulasie, ens. Jy behoort dus nie minder as 6300 kJ per dag in te neem nie. Wanneer ‘n vrou nie hoef gewig te verloor nie, en 8400 kJ per dag inneem, dan word bv. 6000 kJ vir die essensiële funksies gebruik en 2400 kJ vir fisiese aktiwiteit. As ons nou die energie-inname met 2100 kJ verlaag na 6300 kJ/dag dan sal so ‘n vrou beslis gewig begin verloor, maar sy moet steeds die 6000 kJ/dag inneem.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/08/23

Beste Debbie
Volwasse vrouens word algemeen aangeraai om 6300 kJ per dag in te neem as hulle wil verslank, in teenstelling met 8400 kJ as hulle nie wil gewig verloor nie - dit is 2100 kJ minder. Jy moet onthou dat jou BMR van 6000 kJ nog steeds ingeneem moet word omdat daardie energie gebruik word vir essensiële liggaamsfunksies soos asemhaling, bloedsirkulasie, ens. Jy behoort dus nie minder as 6300 kJ per dag in te neem nie. Wanneer ‘n vrou nie hoef gewig te verloor nie, en 8400 kJ per dag inneem, dan word bv. 6000 kJ vir die essensiële funksies gebruik en 2400 kJ vir fisiese aktiwiteit. As ons nou die energie-inname met 2100 kJ verlaag na 6300 kJ/dag dan sal so ‘n vrou beslis gewig begin verloor, maar sy moet steeds die 6000 kJ/dag inneem.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.